Introdução Esboço Capítulo Anterior Próximo Capítulo

2 João

1. Die ouderling aan die uitverkore vrou en aan haar kinders -- wat ek in waarheid liefhet, en nie ek alleen nie, maar ook almal wat die waarheid leer ken het;

2. ter wille van die waarheid wat in ons bly en by ons vir ewig sal wees --

3. genade, barmhartigheid, vrede sal met julle wees van God die Vader en van die Here Jesus Christus, die Seun van die Vader, in waarheid en liefde.

Significados: Jesus.
Introdução Esboço Capítulo Anterior Próximo Capítulo

Comente sobre este trecho da bíblia

Você está lendo 2 João na edição AFR, Afrikaans, em Africânder.
Este lívro compôe o Novo Testamento, tem 1 capítulos, e 13 versículos.