Hebreus

1. Nadat God baiekeer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun

2. wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.

3. Hy, wat die afskynsel is van sy heerlikheid en die afdruksel van sy wese en alle dinge dra deur die woord van sy krag, nadat Hy deur Homself die reiniging van ons sondes bewerk het, het gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoogte,

Você está lendo Hebreus na edição AFR, Afrikaans, em Africânder.
Este lívro compôe o Novo Testamento, tem 13 capítulos, e 303 versículos.