Lucas: A parábola das árvores

29. Toe vertel Hy hulle 'n gelykenis: Let op die vyeboom en al die bome.

30. Net soos hulle bot, weet julle vanself, as julle dit sien, dat die somer al naby is.

31. So moet julle ook weet dat die koninkryk van God naby is wanneer julle hierdie dinge sien gebeur.

Você está lendo Lucas na edição AFR, Afrikaans, em Africânder.
Este lívro compôe o Novo Testamento, tem 24 capítulos, e 1151 versículos.