Connect with us

Bíblia AFR3353

Psalm 151 133

1 'n Bedevaartslied. Van Dawid. Kyk, hoe goed en hoe lieflik is dit dat broers ook saamwoon!

2 Dit is soos die kosbare olie op die hoof, wat afloop op die baard, die baard van A„ron, wat afloop op die soom van sy klere.

3 Dit is soos die dou van Hermon wat neerdaal op die berge van Sion; want daar gebied die HERE die seën, die lewe tot in ewigheid!

Continuar Lendo

You must be logged in to post a comment Login

Leave a Reply